Lines Matching refs:sy

53 Elkeen het, in volle gelykheid, die reg tot ’n regverdige en openbare verhoor deur ’n onafhanklike en objektiewe tribunaal, in die bepaling van sy regte en verpligtinge en die ondersoek van enige kriminele saak teen hom.
61 Niemand sal onderworpe wees aan arbitrêre inmenging met sy privaatheid, familie, woning of korrespondensie nie, of aan aanvalle op sy eer en reputasie nie. Elkeen het die reg tot beskerming deur die wet teen sulke inmenging of aanvalle.
66 2. Elkeen het die reg om enige land te verlaat, insluitende sy eie, en na sy land terug te keer.
102 1. Elkeen het die reg om aan die regering van sy land deel te neem, hetsy direk of deur vrylik verkose verteenwoordigers.
104 2. Elkeen het die reg tot gelyke toegang tot die openbare dienste in sy land.
109 Elkeen, as ’n lid van die gemeenskap, het die reg tot bestaan‐sekerheid en kan aanspraak maak op die verwesenliking van die ekonomiese, sosiale en kulturele regte wat noodsaaklik is vir sy waardigheid en die vrye ontwikkeling van sy persoonlikheid, deur middel van nasionale pogings en internasionale samewerking en volgens die organisasie en hulpbronne van elke staat.
116 3. Elkeen wat werk kan aanspraak maak op regverdige vergoeding wat aan hom en sy familie ’n menswaardige bestaan verseker en wat aangevul kan word deur ander vorms van sosiale sekerheid, indien nodig.
118 4. Elkeen het die reg, ter beskerming van sy belange, om vakbonde te stig en daarby aan te sluit
124 1. Elkeen het die reg tot ’n lewenspeil wat voldoende is vir gesondheid, welsyn vir homself en sy familie, insluitende kos, klere, behuising, mediese sorg en noodsaaklike bestaansekerheid, en die reg tot voordele of onderstandsgeld tydens werkloosheid, siekte, ongeskiktheid, weduweeskap, ouderdom of ’n tekort aan lewens‐middele tydens omstandighede buite sy beheer.
144 1. Elkeen het verpligtinge teenoor die gemeenskap waar alleenlik die vrye en volle ontwikkeling van sy persoonlikheid moontlik is.